Menu
Cart 0
X-kit Essensiële Gids Afrikaans - Elex Academic Bookstore

X-kit Essensiele Gids Afrikaans - Graad 8 - 12

  • R 180.00
  • Save R 50


Dié X-kit Essensiële gids vir Afrikaans is ’n moet-hê-boek vir Afrikaans – met sorg saamgestel om alles te dek wat leerders van graad 8 tot 12 vir Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal moet ken. Vir Afrikaansstudente in hulle eerste jaar lê dié naslaanwerk ’n onmisbare grondslag.