Menu
Cart 0
Woema Graad 3 Teksboek en Werkboek

Woema Graad 3 Teksboek en Werkboek

  • R 305.00
  • Save R 30


Woemaboeke is bekend vir…

• taalreёls en voorbeelde van taalstrukture wat visueel en kleurvol verduidelik word.

• begripstoetse, woordeskat en praat- en skryfopdragte.

• poёsie-opdragte in die Graad 4-11 Woemaboeke.

• interessante en kreatiewe temas wat jou klas se verbeelding sal prikkel.

• pret afdelings om ʼn positiewe houding teenoor Afrikaans Eerste Addisionele Taal te werf.