Menu
Cart 0
Wiskunde Vandag Graad 8 Onderwysersgids ePDF (1-year licence)

Wiskunde Vandag Graad 8 Onderwysersgids ePDF (1-year licence)

  • R 153.00
  • Save R 112


The Wiskunde Vandag Graad 8 Onderwysersgids ePDF offers a comprehensive one-year licence designed to support educators in delivering effective mathematics instruction. Authored by Groenewald, Otto, Roos, and Van der Westhuizen, this guide provides clear, structured content tailored for Grade 8 learners. Available in an accessible digital format, it helps teachers plan lessons confidently and enhance student understanding, all at an affordable price of R153.00.

Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!

Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy:

  • die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik;
  • na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in ’n japtrap;
  • in die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer