Menu
Cart 0
Wildplaasbestuur 4/u

Wildplaasbestuur 4/u

  • R 1,500.00
  • Save R 100


Hierdie nuutste uitgawe van die boek bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee. Daarby is daar etlike nuwe hoofstukke, onder andere oor bemarking, boogjag, groensafari's en nog meer. Die boek is reeds gevestig as die primêre handleiding vir studente en wildboere. Daarbenewens is dit 'n uitstekende algemene inligtingsbron oor talle wildsoorte in Suid-Afrika.

We Also Recommend