Wie't Jimmy Valentine Vermoor? (Afrikaans novel)
Die lyk van n jong musikant word op die dak van n verlate taxi gevind. Dit blyk dat hy die jongste slagoffer van n taxi oorlog is.
Die plaaslike gemeenskap is woedend oor die moord. Jimmy Valentine was vir hulle n simbool van hoop. Die speurder in beheer van die ondersoek is Jake Mulligan, n groentjie by die Kaapstadse moord-en-roof-afdeling. Soos die ondersoek vorder, laat Jake toe dat Kate Edwards, n joernalis, by die saak betrokke raak. Saam ontdek hulle daar skuil meer agter die moord as wat hulle aanvanklik gedink het.
Normaalweg hou ek nie van spanningsverhale nie, maar hierdie is n briljante storie. Ek wens ons Afrikaans-onderwyser wil sulke boeke vir ons voorskryf! Esta Burger, Graad 9 - leerder