Menu
Cart 0
Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente (e-book)

Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente (e-book)

  • R 716.00


Wetsuitleg gaan oor die verstaan van uitgevaardigde regstekste – om sin te maak van die wetgewende skema wat op die betrokke situasie van toepassing is. Die doel van Wetsuitleg: 'n Inleiding vir Studente is om studente te leer hoe om wetgewing uit te lê en toe te pas.

ISBN:  9781485118121
Publisher: Juta Publishers
Variant: e-book
Author(s): Botha, C
Edition: 1st Edition


Content

Deel 1: Wettereg

  • Algemene inleiding

  • Die begrip ‘wetgewing’ 

  • Is dit al in werking? Die inwerkingtreding van wetgewin

  • Is dit nog steeds in werking? Veranderings aan en die beëindiging van wetgewing

Deel 2: Hoe wetgewing uitgelê word

  • Teoretiese grondslae 

  • Praktiese en inklusiewe metodologie: die vyf onderling-verweefde dimensies van wetsuitleg

Deel 3: Aantal praktiese toepassings: die howe se regskeppende diskresie tydens wetsuitleg, en gebiedende en aanwysende bepalings

  • Regskepping deur die howe tydens konkretiserin

  • Gebiedende en aanwysende bepalings

Part 4: Grondwetuitleg

Bibliografie

Sakeregister

Indeks


We Also Recommend