Storieboom Graad 2 Grootboek 3 Warrelwind se Kind (Approved)
Oxford Storieboom is n opwindende leesreeks. n Holistiese taal-benadering word gevolg met die fokus op die storie self.
Die Hoephoep-tak is ’n Poësietak om kinders se bewustheid van ritme en rym te bevorder en om hulle te help om klankvaardighede te ontwikkel. Vir die meer gevorderde leser."