Menu
Cart 0
Victoria (MML Literêr - Drama)

Victoria (MML Literêr - Drama)

  • R 126.00
  • Save R 19


"Vir die laaste keer, Victoria Klaas ... As jy saam met hom gaan, sal jy dit die res van jou lewe berou." Tipies van Fugard is hierdie kontemporere dramateks rondom 'n oenskynlik eenvoudige situasie gebou: 'n konfrontasie tussen Lionel Benson - die man by wie Vicky se ma baie jare gewerk het, en twee jong mense, Freddie Blom en Vicky Klaas. In die loop van die drama word die situasie laag vir laag oopgevlek totdat 'n mens intens bewus raak van hoe verwikkeld dit eintlik is. Benewens die temas van hoop en hopeloosheid, word die ou Fugard-temas van vergifnis, begrip tussen mense en ontsnapping uit hopelose omstandighede treffend uitgebeeld.

Pearson Publisher


We Also Recommend