Via Afrika Wiskundige Geletterdheid Graad 11 Leerderboek (Printed book.)
Wil jy graag uitvind hoe om ’n kleinsakeonderneming te begin? Wil jy
graag meer weet omtrent al die aspekte daarvan, byvoorbeeld lenings,
beleggings, winste en koste? Hierdie boek sal jou in staat stel om
ingeligte besluite te neem wanneer jy ’n klein sake onderneming
op die been bring. Dit sal jou wys hoe om jou nuwe kennis in praktiese
situasies toe te pas en jou met verskeie ander vaardighede toerus wat
voordelig sal wees in jou lewe. Jy sal byvoorbeeld salarisstrokies en
die WVF kan verstaan, en jy sal meer omtrent die bankwese leer.
Jy sal voorafbetaalde selfoonpakkette en selfoonkontrakte kan
vergelyk. Jy sal waterverbruik kan bereken. Jy sal afstande op
nasionale kaarte kan bereken. Jy sal selfs met metings werk wat jou
in staat sal stel om goed te bou. Werk hard en kyk hoe die
ongelooflikste moontlikhede ontvou.

We Also Recommend