![Via Afrika Wiskunde Graad 11 Leerderboek (Printed book.)](http://elexacademicbookstore.co.za/cdn/shop/products/Mathematics-11-LB-A_large.jpg?v=1661243598)
Via Afrika Wiskunde Graad 11 Leerderboek (Printed book.)
Wil jy graag uitvind hoe om ’n kleinsakeonderneming te begin? Wil jy graag meer weet omtrent al die aspekte daarvan, byvoorbeeld lenings, beleggings, winste en koste? Hierdie boek sal jou in staat stel om ingeligte besluite te neem wanneer jy ’n klein sake onderneming op die been bring. Dit sal jou wys hoe om jou nuwe kennis in praktiese situasies toe te pas en jou met verskeie ander vaardighede toerus wat voordelig sal wees in jou lewe. Jy sal byvoorbeeld salarisstrokies en die WVF kan verstaan, en jy sal meer omtrent die bankwese leer. Jy sal voorafbetaalde selfoonpakkette en selfoonkontrakte kan vergelyk. Jy sal waterverbruik kan bereken. Jy sal afstande op nasionale kaarte kan bereken. Jy sal selfs met metings werk wat jou in staat sal stel om goed te bou. Werk hard en kyk hoe die ongelooflikste moontlikhede ontvou.
We Also Recommend