Via Afrika Tegnologie Graad 8 Leerderboek
As jy oor ’n brug loop, wonder jy ooit hoe dit gebou is? Het jy al ooit
gewonder hoe ons elektrisiteit van die wind kry? Sou jy graag wou
weet hoe sekere materiale herwin word? Hierdie boek ontdek dit alles,
tesame met baie ander vorme van tegnologie wat ons vandag gebruik.
Dit gaan natuurlik nie net oor die inwin van kennis nie, maar ook oor
die toepassing daarvan in die werklike lewe. Soos jy gaan sien, is daar
byna geen perk aan dít wat ons met tegnologie kan doen nie. Jy kan
dalk selfs ’n idee uitvind wat die wêreld sal verander. Dit begin alles hier.

We Also Recommend