Via Afrika Tegnologie Graad 7 Leerderboek
Daar was nog nooit ‘n meer geskikte tyd om Tegnologie te bestudeer
as juis nou nie. Dit het die manier waarop ons sake doen, verander.
Dit het die geneeskunde, die nywerheid, die bankwese en die manier
waarop ons met mekaar kommunikeer, verander. Dit het selfs die
manier waarop ons ons stede en dorpe bou, verander. Jy sal hierdie
jaar na verskillende tipes tegnologie kyk, sowel as sommige van die
loopbane wat daarvan gebruik maak. Dit is inderdaad ‘n baie
opwindende wêreld – soos jy in hierdie boek sal ontdek.

We Also Recommend