Via Afrika Sosiale Wetenskappe Graad 8 Leerderboek
Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke groot
veranderinge in die wêreld kan teweegbring nie? Die ontdekking
van diamante in Suid-Afrika het veroorsaak dat mense ver getrek het,
soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot groot nuwe ontwikkelings
in tegnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit is maar net
een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer.
Jy gaan ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het.
Jy gaan meer van die wêreld van vervoer en handel leer. Jy gaan
selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die
verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou
kennis vermeerder.

We Also Recommend