Via Afrika Skeppende Kunste Graad 9 Leerderboek
Jou kreatiwiteit sal altyd belangrik wees in die proses om jou drome
te verwesenlik, wat jou lewensplan ook al is. Jy sal hierdie jaar die
wêreld van poppespel en die rol van die marionetspelers in die
samelewing verken. Jy sal ook meer te wete kom oor storievertelling,
musiekuitvoering, beeldhouwerk, beroepe in die dansbedryf,
die drukbedryf en baie meer. Dis nou jou tyd om uit te blink.