Menu
Cart 0
Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek

Via Afrika Skeppende Kunste Graad 8 Leerderboek

  • R 203.90
  • Save R 100


Jy sal sien dat jou kreatiwiteit hierdie jaar selfs meer hoogtes sal bereik.
Hierdie boek sal jou aan die kleurvolle en opwindende modewêreld
bekendstel en sal jou ook meer leer van jou gunstelingtemas in Skeppende
Kunste. Jy gaan terugreis na die verlede om te sien waar alles begin het. Jy
gaan die rol hiervan in die hedendaagse samelewing bestudeer. Jy gaan selfs
leer hoe om ’n uitrusting vir ’n spesiale geleentheid te maak. Soos jy meer
dinge ontdek, sal jy dalk meer in ’n beroep belangstel waar jy jou kreatiwiteit
kan gebruik. As jy hard werk, kan jy enigiets wees wat jy graag wil wees. Gee
jou verbeelding vrye teuels.