Via Afrika Skeppende Kunste Graad 7 Onderwysersgids
Via Afrika verstaan en waardeer jou bydrae as onderwyser en wil
jou graag ondersteun. Jy het die belangrikste taak in die onderwys,
en ons besef dat jou verantwoordelikhede veel meer as bloot die
onderrig van leerinhoude behels. Ons het ons bes gedoen om jou
tyd te bespaar en jou lewe te vergemaklik.