Menu
Cart 0
Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Oefenboek

Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Oefenboek

  • R 236.90
  • Save R 100


Gebruik hierdie boek om al die oefeninge wat in jou Via
Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek voorkom, te voltooi.

Hierdie Rekeningkunde-kursus sal jou bemagtig om jou finansies
by die huis te bestuur. Dit sal ook vir jou ’n nuttige hulpmiddel
wees om in die toekoms ’n finansiële leier te word. Jy sal
waardevolle kennis omtrent etiek, interne beheer en die
rekonsiliasie van rekeninge inwin. Jy sal meer oor die algemene
beginsels van rekeningkunde leer en insig in vennootskappe en
organisasies sonder winsbejag verkry. Kosterekeningkunde sal jou
wys hoe om die omskakeling van rou materiale in finale produkte te
bestuur, terwyl finansiële rekeningkunde jou meer oor vaste bates,
inkomste en uitgawes sal leer. Hierdie boek sal jou dus ’n
voorsprong gee om jou drome te verwesenlik, ongeag wat dit is.