![Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek](http://elexacademicbookstore.co.za/cdn/shop/products/9781415436721_large.jpg?v=1585595527)
Via Afrika Rekeningkunde Graad 11 Leerderboek
Hierdie Rekeningkunde-kursus sal jou bemagtig om jou finansies
by die huis te bestuur. Dit sal ook vir jou ’n nuttige hulpmiddel
wees om in die toekoms ’n finansiële leier te word. Jy sal
waardevolle kennis oor etiek, interne beheer en die rekonsiliasie
van rekeninge inwin. Jy sal meer oor die algemene beginsels van
rekeningkunde leer en insig in vennootskappe en organisasies
sonder winsbejag verkry. Kosterekeningkunde sal jou wys hoe om
die omskakeling van rou materiale in finale produkte te bestuur,
terwyl finansiële rekeningkunde jou meer oor vaste bates, inkomste
en uitgawes sal leer. Hierdie boek sal jou dus ’n voorsprong gee
om jou drome te verwesenlik, ongeag wat dit is.