Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 9 Leerderboek
Daar is baie dinge in hierdie wêreld wat ons met ons oë kan sien, maar
daar is selfs meer wat ons nie kan sien nie. Hierdie boek sal jou aan
selle bekendstel: die klein boublokkies van alle lewe op Aarde. Dit sal
ook vir jou chemiese reaksies wys, hoe plante die Son gebruik om
asem te haal en te groei, en hoe die menslike liggaam werk. Jy sal ook
van mynbou en minerale leer, asook baie ander interessante dinge oor
die natuurlike wêreld. Jy sal dalk selfs vind dat hierdie nuwe kennis
jou belangstelling in ’n beroep in die natuurwetenskappe prikkel.
Dis jou lewe en jou keuse. Maak die beste van jou lewe.

We Also Recommend