Menu
Cart 0
Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 8 Leerderboek

Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 8 Leerderboek

  • R 176.90
  • Save R 33


Hierdie fassinerende boek sal jou help om nuwe kennis van ons
wêreld en die belangrike rol wat ons daarin speel, in te win. Jy
sal leer van ekostelsels, voedselkettings en voedselwebbe. Jy sal
uitvind hoe die Son ons van energie voorsien en die geleenthede
en verantwoordelikhede wat hierby betrokke is, ontdek. Jy sal
ook meer leer van sons- en maanverduisterings, ons Sonnestelsel
en die wonders wat nog verder as dit strek. Alles en nog baie meer,
te danke aan Natuurwetenskappe – jou sleutel tot die Heelal.

We Also Recommend