Via Afrika Natuurwetenskappe Graad 7 Leerderboek
Dinosourusse. Fossiele. Insekte. Sonenergie. Die struktuur van die
Aarde. Dit is maar ‘n paar van die verstommende goed waaroor jy in
hierdie boek gaan leer. Dit is die volmaakte geleentheid om hierdie
ongelooflike planeet van ons beter te leer ken. Stel jouself dus oop en
ontdek ‘n hele nuwe wonderwêreld.

We Also Recommend