Menu
Cart 0
Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6 Leerderboek

  • R 133.90
  • Save R 66


Daar wag hierdie jaar baie interessante dinge op jou. Jy sal plante en
diere bestudeer. Jy sal uitvind hoe verskillende voedselgroepe ons
help groei, ons immuunstelsels beskerm en vir ons energie gee. Jy sal
meer van geraamtes leer. Jy sal ontdek waarom ’n gesonde omgewing
so belangrik is vir ’n gesonde planeet. Jy sal opwindende eksperimente
doen en die sterre bestudeer. Jy sal selfs ’n elektriese stroombaan bou!

We Also Recommend