Menu
Cart 0
Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 5 Leerderboek

  • R 127.90
  • Save R 62


Maak gereed vir ’n jaar vol pret en interessante feite! Hierdie boek sal
jou alles oor die natuurlike wêreld en tegnologie vertel, asook hoe die
twee temas by mekaar aansluit. Jy gaan eksperimente doen. Jy gaan
strukture maak. Jy gaan die menslike oog en hoe dit werk, bestudeer.
Jy gaan ook alles van plante, diere, klippe en swaartekrag leer. Dis ’n
wonderlike wêreld daar buite. Wees gereed om die wonders daarvan
te verken!

We Also Recommend