Menu
Cart 0
Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

Via Afrika Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4 Leerderboek

  • R 124.90
  • Save R 65


Wees gereed om wonderlike nuwe dinge oor tegnologie en
die natuurlike wêreld te leer. Jy gaan meer leer oor lewende en
nie-lewende dinge, asook die kenmerke van plante en diere.
Jy sal ontdek hoe spinnerakke gemaak word. Jy gaan masjiene
maak. Jy gaan opwindende eksperimente met lug en wind
doen. Jy sal selfs meer oor ons plek in die Ruimte leer wanneer
jy die sterre, sterrestelsels, planete en mane bestudeer.
Laat die ontdekkingsreis begin!

We Also Recommend