Via Afrika Geografie Graad 12 Leerderboek
Siklone is baie sterk windsisteme wat ‘n merkwaardige impak
op mense en die omgewing kan uitoefen. Tydens hierdie finale,
opwindende jaar van sekondêre skool Geografie, sal jy ‘n
voëlperspektief van hierdie wonderlike natuurkragte kry, wanneer
jy satellietbeelde en sinoptiese weerkaarte bestudeer. Jy sal ook
baie belangrike aspekte van vernaam Suid-Afrika bestudeer. Ondersoek
ons rivierstelsels. Bekom waardevolle nuwe vaardighede wanneer jy met
tipografiese kaarte werk. Ondersoek verskillende tipes nedersettinge
en die redes vir landelike-stedelike migrasie. Leer ken ons
ekonomiese geografie wanneer jy meer oor Suid-Afrika se mynbou en
minerale, asook landbou, markte en die land se industriële streke
leer. Al hierdie kennis sal jou nie alleenlik voorberei vir jou
finale eksamen nie – maar jou ook voorsien van ‘n perfekte grondslag
vir verdere studies vir ‘n aantal opwindende loopbane. Maak oop en
ontdek die moontlikhede.