Via Afrika Geografie Graad 11 Leerderboek
Dit is die ideale geleentheid om jou kennis van Suid-Afrika en die
Afrika-kontinent uit te brei. Jy sal sien hoe die weer en klimaat die
manier hoe bevolkings leef, beïnvloed, net soos jy ook die impak van
menslike aktiwiteit op die omgewing kan sien. Jy sal meer te wete kom
van waterhulpbronne, die uitdagings wat met ontwikkeling gepaard
gaan en die kwessies met betrekking tot energieproduksie. Jy sal ook
mettertyd uitvind hoe rotse wat in horisontale lae voorkom, van Suid-
Afrika se opvallendste natuurlike kenmerke vorm. Jy sal waardevolle
vaardighede leer, soos om topografiese kaarte en lugfoto’s te
bestudeer. Alles wat jy leer, sal jou ’n groter waardering vir ons wêreld
en ons rol daarin gee. Jy sal dalk selfs ’n loopbaan oorweeg wat op jou
geografiese kennis gebaseer is. Hierdie boek sal jou help om in daardie
rigting te beweeg.