Menu
Cart 0
Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek  (Printed book.)

Via Afrika Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Leerderboek (Printed book.)

  • R 212.90
  • Save R 20


Via Afrika EBW G9 LB CAPS – Hierdie boek, wat voortbou op alles wat jy al in EBW geleer het, sal jou help om baie nuwe dinge omtrent geld en besigheid te verstaan. Jy sal verskillende soorte ekonomieë en die manier waarop dit werk, verken. Jy sal ook nuttige raad kry oor hoe om ’n sakeplan op te stel, asook die geleentheid om jou teoretiese kennis van rekeningkunde toe te pas. Hoe meer jy ontdek, hoe meer sal jy dalk ’n beroep in die finansiële wêreld oorweeg. Jy sal dalk graag as ’n rekenmeester, aktuaris of effektemakelaar by ’n groot maatskappy wil werk. ’n Goeie begrip van EBW maak enige droom moontlik – veral as jou droom behels om jou eie suksesvolle besigheid te begin.


We Also Recommend