Menu
Cart 0
Via Afrika ekonomiese en bestuurswetenskappe CAPS: Gr 7: Leerdersboek

Via Afrika ekonomiese en bestuurswetenskappe CAPS: Gr 7: Leerdersboek

  • R 180.90
  • Save R 100


Welkom by EBW – die gulde geleentheid om alles oor die opwindende wêreld van geld en sake te leer. Hierdie boek sal jou help om baie dinge wat jy elke dag om jou sien, beter te begryp. Jy sal die geskiedenis van geld en handel ontdek. Jy sal leer van begrotings en verskillende soorte sakeondernemings. Jy sal selfs leer hoe om eendag jou eie sakeonderneming te begin.