Menu
Cart 0
Via Afrika Ekonomie Graad 12 Leerderboek

Via Afrika Ekonomie Graad 12 Leerderboek

  • R 302.90
  • Save R 100


Hierdie opwindende studiejaar sal jou help om beter te verstaan
hoe markte en ekonomieë dwarsoor die wêreld inmekaar skakel.
Jy sal sien hoe, op ‘n plaaslike vlak, gemeenskappe inheemse kennis
eie aan hulle gebruik om saam te werk en hulleself te verbeter, en
daardeur die groei en ontwikkeling van die land beïnvloed. Jy sal ook
die globale ekonomiese faktore soos invoere en uitvoere, verskillende
tipes markte en die verskille tussen ontwikkelde en ontwikkelende
lande ondersoek. Dit beteken dat hierdie boek jou sal help om te
verseker dat jy gereed is vir jou finale eksamen en die grondslag lê vir
verdere studies en professionele sukses. Wat ook al jou planne mag
wees, jy sal bemagtig word deur die nuwe kennis wat jy opgedoen
het. Jy sal in staat wees om voorspellings oor ekonomiese toestande
te maak en daarby te baat. Gaan voort en wees suksesvol.