Via Afrika Ekonomie Graad 10 Leerderboek
Welkom by Graad 10 Ekonomie. Hierdie kursus sal jou help om ‘n
goeie grondslag vir jou toekomstige loopbaan te lê, ongeag wat dit
mag wees. Eenvoudig gestel, hierdie vak wys jou hoe individue en
organisasies hulpbronne gebruik om hulle behoeftes en begeertes
te bevredig. Jy sal die verantwoordelikhede ontdek wat daarmee
saamgaan, jy sal nuwe vaardighede en kennis verwerf, en op pad wees
na ware sukses.