Via Afrika Besigheidstudies Graad 12 Leerderboek
In hierdie finale, fassinerende jaar van sekondêre skool
Besigheidstudies, sal baie leerareas wat belangrik is vir
toekomstige sukses, behandel word. Jy sal begin verstaan
wat die impak van wetgewing op besighede is. Jy sal meer
ontdek omtrent beleggings, werwing en spanprestasies. Jy
sal groen besigheid ondersoek. Jy sal ook tyd aan kreatiewe
denke spandeer, wat jou vermoë vir die oplos van komplekse
probleme sal verbeter, veral as entrepeneur, wat baie waardevol
sal wees indien jy besluit om in die toekoms jou eie besigheid
te begin. Dit is een ding om ‘n droom te hê, maar dit is net so
belangrik om te weet hoe om daardie droom waar te maak.
Hierdie kursus sal jou help om juis dit te doen.