Menu
Cart 0
Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek (Printed book.)

Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek (Printed book.)

  • Regular price R 312.90 Sale price R 296.90
  • Save R 16

+ -

Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 LB CAPS – Welkom by Graad 11 Besigheidstudies. Hierdie boek sal jou ’n deeglike oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid – oor die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou drome te verwesenlik. Dis ’n nuwe, opwindende jaar van leer en nog ’n stap nader aan sukses.


We Also Recommend

Share with your friends