Via Afrika Besigheidstudies Graad 11 Leerderboek
Welkom by Graad 11 Besigheidstudies. Hierdie boek sal jou ’n deeglike
oorsig gee oor verskeie faktore met betrekking tot besigheid – oor
die algemeen sowel as in terme van wat nodig is om jou eie klein
onderneming te begin. Vind uit wat dit behels om mense te werf. Leer
meer omtrent in- en uitvoere. Bestudeer besigheid in plaaslike
gemeenskappe en win goeie raad in omtrent kreatiwiteit ten einde jou
drome te verwesenlik. Dis ’n nuwe, opwindende jaar van leer en nog ’n
stap nader aan sukses.