Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids

Via Afrika Afrikaans Huistaal Klankeprogram Grondslagfase Onderwysersgids

  • R 178.90
  • Save R 21


Hierdie Klankprogram is ontwikkel om jou met die klanke komponent van
die Afrikaans Huistaal Geletterdheidsreeks volgens die NKABV te help.
Die Onderwysersgids bied die nodige leiding om vaardighede te ontwikkel
en die werkboeke bied aan leerders die geleentheid om kennis wat
mondelings oorgedra is, te versterk.