Via Afrika Afrikaans Huistaal Graad 1 Leesboek 1 Stories: 1. Ons eet waatlemoen 2. ‘n Dag by die skool 3. Lana en die wind 4. Kan Wolle ‘n bal bang?5. Daar’s reën in die lug
Grootboeke en Leesboeke is ‘n belangrike vorm van gedeelde lees in die
klaskamer. Gedeelde lees is geskoei op die beginsel dat ‘n beginnerleser deur
‘n ervare leser begelei word. Hierdie is ‘n erkende metode vir die aanleer
van geletterdheid. Die Via Afrika Grootboek en Leesboek reeks is ‘n ideale
hulpbron vir gedeelde lees aktiwiteite in die klaskamer.