Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leerderboek

  • R 212.90
  • Save R 57


Hierdie boek sal jou help om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede
selfs verder te verbeter deur voort te bou op alles wat jy tydens jou
vorige jare op skool geleer het. Jou woordeskat sal verbeter, jou leesen
skryfvaardighede sal ontwikkel en jou vermoë om ander te verstaan,
sal beter word as ooit tevore. Hoe vlotter jou taalgebruik word,
hoe meer kan jy by die skool, by die werk en in jou lewe doen.