Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 8 Leerderboek

  • R 198.90
  • Save R 27


As ’n Graad 8-leerder sal jy reeds weet hoe lekker dit voel om jou in
’n ander taal uit te druk. Hierdie boek sal jou help om jou vaardighede
nog meer te verbeter en sal jou die vermoë gee om meer te verstaan,
meer te waardeer, selfs beter te vaar in jou ander vakke op skool en
opwindende geleenthede vir jouself buite die klaskamer te skep. As jy
hard werk en gereeld oefen, sal jy sien hoe allerhande moontlikhede
ontvou. Die kans is in jou hande.