Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leesboek

  • R 115.90
  • Save R 15


Die Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leesboek is ontwikkel
volgens die vereistes van die NKVK vir die skooljaar. Die leesboek bevat
kortverhale, dramatekste, gedigte, inligtingstekste, sosiale tekste en
mediatekste sowel as aktiwiteite wat elke teks vergesel. Die Leesboek sluit
ook? inleiding oor elke genre wat in die boek verteenwoordig word, in. Die
Onderwysersgids verskaf generiese leiding oor hoe om elke genre in die klas
te behandel asook inligting oor hoe om elke leesteks te benader. Antwoorde
vir al die aktiwiteite in die Leesboek kom in die Onderwysersgids voor.

Die Leesboek moet saam met die Leerderboek en Onderwysersgids vir elke
graad gebruik word.