Menu
Cart 0
Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Leerderboek

  • R 139.90
  • Save R 60


Om jou Eerste Addisionele Taalvaardighede te verbeter, is een van
die nuttigste dinge wat jy vir jouself kan doen. Hierdie kursus sal jou
in staat stel om verskillende soorte spreek- en skryftaal te verstaan
wat jy in die skool en in die wêreld om jou sal teëkom. Dit sal jou ook
help om jou ander skoolvakke te leer en behoorlik te verstaan. As jy
hard werk en oefen wat jy geleer het, sal jou vermoë om te lees, te
skryf, te praat en te luister alles verbeter, wat sal maak dat jy ’n beter
kommunikeerder sal wees as vantevore.