Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek
Harde werk aan jou Eerste Addisionele Taal sal jou op baie maniere
help. Jy kan iemand oortuig om met jou mening saam te stem. Jy
kan meer uitvind omtrent die loopbaan wat jy wil volg. Jy kan selfs
jou punte in ander vakke verbeter. Hierdie boek sal jou help om jou
taalvermoë te ontwikkel. Dit bevat al die inligting en aktiwiteite wat jy
nodig het om beter te praat, te luister, te lees, te kyk en te skryf. Wees
dus ontvanklik, konsentreer, en ontdek ‘n hele nuwe woordwêreld.