![Verken Verbruikerstudies Graad 11 Onderwysersgids (NKABV) (Teacher's Guide)](http://elexacademicbookstore.co.za/cdn/shop/products/OOOOOOOOOO_large.png?v=1575550015)
Verken Verbruikerstudies Graad 11 Onderwysersgids (NKABV) (Teacher's Guide)
Voldoen ten volle aan die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (NKABV).; Eksamenoefening en assesseringsgeleenthede word verskaf.; Riglyne van die volledige Assesseringsprogram word verskaf.; Klaskamers regoor Suid-Afrika het die materiaal gebruik en beproef.; Eksamensukses deur leerders te ondersteun en te betrek.; Nuttige wenke vir klaskameronderrig.
We Also Recommend