Menu
Cart 0
Tussen Stasies (Afrikaans, Paperback)

Tussen Stasies (Afrikaans, Paperback)

  • R 350.00


As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.

We Also Recommend