Menu
Cart 0
TOP KLAS SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 9 LEERDER'S BOEK

TOP KLAS SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 9 LEERDER'S BOEK

  • R 153.57
  • Save R 31


Jou Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek: • Dek al die werk watjy in hierdie graad moet leer • Bevat eenvoudige taalgebruik om jou te help om die werk maklik te leer en te verstaan • Bevat prente en ander illustrasies om jou die werk beter te laat verstaan • Verduidelik nuwe en moeilike woorde op die bladsye waar die woorde verskyn • Gebruik maklike vloeidiagramme om jou te wys watjy in elke afdeling gaan leer • Verskaf studiekaarte aan die einde van elke afdeling om jou te help studeer of te hersien. Beskikbare komponente Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Leerdersboek Shuters Top Klas Sosiale Wetenskappe Graad 9 Onderwysersgids

We Also Recommend