Tippie en 'n Padda : Boek 2 : Vlak R (Paperback / softback)
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan; frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels vir groeplees en aktiewe deelname.