Menu
Cart 0
THE ANSWER SERIES VERBRUIKERSTUDIES 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 10: KABV

THE ANSWER SERIES VERBRUIKERSTUDIES 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 10: KABV

  • R 279.00
  • Save R 11


Hierdie Graad 10 Verbruikerstudies 3-in-1 Klasteks & Studiegids bied aan jou ‘n stapsgewyse, maar deeglike inleiding tot die Graad 10 KABV-kurrikulum. Die gedetailleerde notas, praktiese wenke, wye reeks vrae, antwoorde en eksamenvraestel-oefening voorsien die Graad 10-leerder van al die vaardighede, vakinhoud en vaslegging wat nodig is om in hierdie vak uit te blink.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per onderwerp
  • Vrae en antwoorde per onderwerp
  • Praktiese werk: voedselproduksie
  • Eksamenvraestel en - memo

 

ISBN: 9781928354642
Author(s):
Maralyn Burger, Elmarie Augustyn & Anneke Kotzenberg
Variant:
Printed Version
The Answer Series

We Also Recommend