The Answer Series Graad 12 Wiskunde ou Vraestelle “Toolkit” Printed
Hierdie bekostigbare produk, wat teorie insluit en oefening bied, is ideaal vir ‘afstands’-eksamenvoorbereiding vir matrieks, veral tydens die huidige landswye, báie uitdagende tyd as gevolg van die verlies aan onderrig en leer.
Die inhoud is OP-DATUM en relevant, en daarom is hierdie publikasie voorwaar ‘n ‘TOOLKIT’ wat onder andere die volgende materiaal insluit:
DBO en IEB Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamens
- DBO (2014 – 2020) & IEB (2017 – 2020) met omvattende oplossings vir alle vraestelle.
- ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae uit afsonderlike onderwerpe te kies, asook meer uitdagende vrae uit die bogenoemde eksamenvraestelle, wat dus met DBO Diagnostiese Verslae sedert 2014, verband hou.
| ISBN: | 9781928405528 |
|
Author(s):
|
Anne Eadie, Gretel Lampe, Jenny Campbell & Susan Carletti |
|
Variant:
|
Printed Version |
| The Answer Series |
We Also Recommend