THE ANSWER SERIES GEOGRAFIE 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 12: KABV
Hierdie Graad 12 Geografie 3-in-1 studiegids, goedgeïllustreerd, gebruik bondige verduidelikings en ‘n wye reeks eksamenvrae met memo’s om jou te help om al die konsepte in die kurrikulum te bemeester.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas, gerangskik in modules en eenhede
- Eksamenvrae en –memo’s per onderwerp
- Kaartwerkafdeling met notas en voorbeelde van verskillende tipes eksamenvrae en berekeninge
- Topografiese kaart in kleur en ortofoto
Hierdie studiegids is ‘n ideale leerhulpmiddel vir alle Graad 12 Geografie-leerders, vanaf dié wat sukkel om basiese konsepte baas te raak tot dié wat vasbeslote is om uitstekende punte te behaal.
ISBN: | 9781920568894 |
Author(s):
|
Susan Rushton |
Variant:
|
Printed |
The Answer Series |
We Also Recommend