Menu
Cart 0
THE ANSWER SERIES FISIESE WETENSKAPPE  3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 11: KABV

THE ANSWER SERIES FISIESE WETENSKAPPE 3 in 1 STUDIEGIDS - GRAAD 11: KABV

  • R 299.00
  • Save R 31


Hierdie Graad 11 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids vereenvoudig die teorie van Graad 11 Fisiese Wetenskappe en bou selfvertroue op deur verstaanbare verduidelikings ondersteun deur hersieningsvrae. Dit gee jou die geleentheid om jou probleemoplossingsvaardighede vinnig te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
  • Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
  • Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Hierdie studiegids bied betroubare leiding deur Graad 11, terwyl dit ‘n stewige platform skep vir die Graad 12-kurrikulum wat volg.

 

ISBN: 9781920558321
Author(s):
Retha Louw
Variant:
Printed Version
The Answer Series

We Also Recommend