Menu
Cart 0
Taal En Stryd 1989-1999: Gedenkbundel : Geselekteerde Bydraes Van Die Taal En Stryd-kongres - Elex Academic Bookstore

Taal En Stryd 1989-1999: Gedenkbundel : Geselekteerde Bydraes Van Die Taal En Stryd-kongres

  • R 310.00
  • Save R 56


Taal en Stryd is 'n verslag van die eerste geleentheid waartydens gespreksgenote van die "establishment" en die "nie-establishment" van die Afrikaanse taalwereld bymekaargekom het om as gelykes te praat oor die taletoekoms. Die Taal en Stryd-kongres het 'n bydrae gelewer tot die artikulering van nuwe aksente rondom taalbeleid in Suid-Afrika. Die publikasie van geselekteerde bydraes bied 'n waardevolle perspektief op enersyds die impak van die kongres op die ontwikkeling van 'n nuwe en meertalige bestel in Suid-Afrika en andersyds op die kartering van belangrike aksentverskuiwings in die huidige taal-en-stryd-situasie.

We Also Recommend