Surfers Van Die Tsunami - Navorsing En Inligtingstegnologie Binne Die Geesteswetenskappe (Electronic book text)
Surfers van die Tsunami besin oor die groot verskuiwing wat in die afgelope paar dekades plaasgevind het in die wyse waarop inligting versamel, ontleed, aangebied en versprei word. Terwyl die nuwe tegnologie reeds in die natuurwetenskappe wyd gebruik word, staan die geesteswetenskappe volgens die outeurs nou eers aan die begin van n groot omwenteling... Die boek bied n diepgaande oorsig van internasionale kennis en literatuur metodes en voorbeelde van teksontginning word deeglik bespreek.